Spreuke 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+ Spreuke 19:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Luister na raad en aanvaar dissipline,+ sodat jy in jou toekoms wys kan word.+
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+