Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie.

  • Spreuke 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gryp dissipline aan;+ moet dit nie laat los nie.+ Bewaar dit, want dit is jou lewe.+

  • Spreuke 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 NEEM my dissipline aan en nie silwer nie, en kennis eerder as uitgesoekte goud.+

  • Sefanja 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+

  • Hebreërs 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel