Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Eindelik het Samuel by Saul gekom, en Saul het vir hom begin sê: “Mag u geseënd wees+ deur Jehovah. Ek het die woord van Jehovah uitgevoer.”+

  • Psalm 36:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want hy het te vleiend teenoor homself gehandel in sy eie oë+

      Om sy oortreding uit te vind ten einde dit te haat.+

  • Spreuke 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+

  • Spreuke 30:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daar is ’n geslag wat rein is in sy eie oë+ maar wat nie van sy ontlasting gewas is nie.+

  • Jeremia 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken?

  • Lukas 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die Fariseër het gaan staan+ en hierdie dinge by homself begin bid:+ ‘O God, ek dank u dat ek nie soos die res van die mense is nie: afpersers, onregverdig, egbrekers, of selfs soos hierdie belastinggaarder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel