Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 36:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want hy het te vleiend teenoor homself gehandel in sy eie oë+

      Om sy oortreding uit te vind ten einde dit te haat.+

  • Jesaja 65:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat sê: ‘Hou jou eenkant. Moenie nader kom na my toe nie, want ek sal beslis heiligheid op jou oordra.’+ Hierdie mense is ’n rook in my neusgate,+ ’n vuur wat die hele dag brand.+

  • Lukas 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Gevolglik het hy vir hulle gesê: “Julle is dié wat julleself voor die mense regverdig verklaar,+ maar God ken julle harte;+ want wat hoog is onder die mense, is iets walgliks in God se oë.+

  • 2 Timoteus 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 verraaiers,+ eiesinnig, opgeblase van trots,+ liefhebbers van genot eerder as liefhebbers van God,+

  • 1 Johannes 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As ons die bewering maak: “Ons het geen sonde nie”,+ mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel