Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Die vrees van Jehovah is ’n fontein van die lewe,+ om ’n mens van die strikke van die dood af te keer.+

  • Spreuke 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Die pad van die lewe loop boontoe vir iemand wat met insig optree,+ om hom af te keer van Sjeool daar onder.+

  • Johannes 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wie ook al van die water drink wat ek hom sal gee, sal nóóit dors word nie,+ maar die water wat ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water+ word wat opborrel om die ewige lewe te gee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel