Spreuke 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Van die vrug van ’n man se mond sal sy buik versadig word;+ hy sal versadig word van die opbrengs van sy lippe.+ Prediker 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Al die harde werk van die mensdom is vir hulle mond,+ maar selfs hulle siel word nie versadig nie.
20 Van die vrug van ’n man se mond sal sy buik versadig word;+ hy sal versadig word van die opbrengs van sy lippe.+