Spreuke 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van die vrug van sy mond word ’n man met die goeie versadig,+ en die dade van ’n mens se hande sal na hom toe terugkom.+ Spreuke 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat insig in ’n saak toon, sal die goeie vind,+ en gelukkig is hy wat op Jehovah vertrou.+ Spreuke 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die siel van die harde werker het vir hom hard gewerk,+ want sy mond het hom aangedryf.+
14 Van die vrug van sy mond word ’n man met die goeie versadig,+ en die dade van ’n mens se hande sal na hom toe terugkom.+