Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die slang+ was die versigtigste+ van al die wilde diere van die veld wat Jehovah God gemaak het.+ Toe het hy vir die vrou begin sê:+ “Is dit werklik so dat God gesê het dat julle nie van al die bome van die tuin mag eet nie?”+

  • 1 Samuel 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Dawid het vir Saul gesê: “Waarom luister u na die woorde van mense+ wat sê: ‘Kyk! Dawid soek u ongeluk’?

  • Spreuke 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die woorde van die lasteraar is soos dinge wat gulsig ingesluk word,+ wat na die diepste dele van die buik afgaan.+

  • Romeine 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+

  • 2 Korintiërs 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek is bang dat ek, wanneer ek daar aankom,+ julle op die een of ander manier nie sal vind soos ek sou wou hê nie en dat ek vir julle nie sal wees wat julle sou wou hê nie, maar dat daar in plaas daarvan op die een of ander manier twis, jaloesie,+ gevalle van toorn, rusies, kwaadsprekery, fluisteringe, gevalle van opgeblasenheid en wanordelikhede sal wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel