Spreuke 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die kalmte van die tong is ’n lewensboom,+ maar verdraaidheid daarin breek die gees af.+ Prediker 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die kalm woorde van die wyses word eerder aangehoor+ as die geskreeu van iemand wat onder sotte heers.+ Jakobus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.
17 Die kalm woorde van die wyses word eerder aangehoor+ as die geskreeu van iemand wat onder sotte heers.+
13 Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie gedrag sy werke toon+ met ’n sagmoedigheid wat by wysheid behoort.