Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Spreuke 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 omdat hulle kennis gehaat+ en die vrees van Jehovah nie gekies het nie.+ Spreuke 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n Leier wat ’n gebrek aan ware onderskeidingsvermoë het, is ook oorvloedig in bedrieglike gebruike,+ maar hy wat onregverdige wins haat,+ sal sy dae verleng.
16 ’n Leier wat ’n gebrek aan ware onderskeidingsvermoë het, is ook oorvloedig in bedrieglike gebruike,+ maar hy wat onregverdige wins haat,+ sal sy dae verleng.