2 Samuel 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die koning het toe gesê: “En waar is die seun van jou heer?”+ Hierop het Siba vir die koning gesê: “Kyk, hy woon in Jerusalem; want hy het gesê: ‘Vandag sal die huis van Israel die koninklike heerskappy van my vader aan my teruggee.’”+
3 Die koning het toe gesê: “En waar is die seun van jou heer?”+ Hierop het Siba vir die koning gesê: “Kyk, hy woon in Jerusalem; want hy het gesê: ‘Vandag sal die huis van Israel die koninklike heerskappy van my vader aan my teruggee.’”+