41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+
23 Daarop het koning Salomo by Jehovah gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as Adoʹnia hierdie saak nie ten koste van sy siel gespreek het nie.+