Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 42:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe Josef sy broers sien, het hy hulle dadelik herken, maar hy het hom onherkenbaar gemaak vir hulle.+ Daarom het hy hulle hard aangespreek en vir hulle gesê: “Waar kom julle vandaan?” waarop hulle gesê het: “Uit die land Kanaän om voedsel te koop.”+

  • 1 Samuel 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+

  • Amos 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Hoor dit, julle wat na ’n arme hap,+ ja, om ’n einde aan die sagmoediges van die aarde te maak,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel