Psalm 37:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+ Psalm 140:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ek weet goed dat JehovahDie wettige eis van die geteisterde, die reg van die armes, sal behartig.+ Spreuke 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daar is ’n geslag wie se tande swaarde is en wie se kakebene slagmesse is,+ om die geteisterdes van die aarde af te verteer en die armes onder die mensdom uit.+
14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+
12 Ek weet goed dat JehovahDie wettige eis van die geteisterde, die reg van die armes, sal behartig.+
14 Daar is ’n geslag wie se tande swaarde is en wie se kakebene slagmesse is,+ om die geteisterdes van die aarde af te verteer en die armes onder die mensdom uit.+