Eksodus 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het hy vir die volk gesê: “Maak julle gedurende die drie dae gereed.+ Julle moenie naby ’n vrou kom nie.”+ Spreuke 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+ Lukas 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie ’n beurs of ’n voedselsak+ of sandale saamdra nie, en moet niemand langs die pad met ’n omhelsing+ groet nie.
15 Toe het hy vir die volk gesê: “Maak julle gedurende die drie dae gereed.+ Julle moenie naby ’n vrou kom nie.”+
20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+
4 Moenie ’n beurs of ’n voedselsak+ of sandale saamdra nie, en moet niemand langs die pad met ’n omhelsing+ groet nie.