Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 So het God die kudde van julle vader bly wegneem en aan my gegee.+

  • Deuteronomium 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en huise vol allerhande goeie dinge en wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënputte wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie, en jy geëet en versadig geword het,+

  • 1 Konings 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+

  • Job 42:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat Jehovah betref, hy het die einde van Job meer geseën+ as sy begin,+ sodat hy veertienduisend skape en sesduisend kamele en duisend spanne beeste en duisend eselinne gekry het.

  • 1 Timoteus 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel