Prediker 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+ Lukas 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar Saggeʹus het opgestaan en vir die Here gesê: “Kyk! Die helfte van my besittings, Here, gee ek vir die armes, en wat ek ook al deur valse beskuldiging van iemand afgepers het,+ gee ek viervoudig terug.”+
11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+
8 Maar Saggeʹus het opgestaan en vir die Here gesê: “Kyk! Die helfte van my besittings, Here, gee ek vir die armes, en wat ek ook al deur valse beskuldiging van iemand afgepers het,+ gee ek viervoudig terug.”+