1 Samuel 25:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Daarna het sowat tien dae verloop en toe het Jehovah Nabal getref,+ sodat hy gesterf het. Psalm 55:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+ Spreuke 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vrees van Jehovah sal dae byvoeg,+ maar die jare van die goddeloses sal verkort word.+
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+