Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Kan jy die diep dinge van God deurgrond,+

      Of kan jy die Almagtige tot die uiterste deurgrond?

  • Psalm 36:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 U regverdigheid is soos die berge van God;+

      U regterlike beslissing is ’n groot waterdiepte.+

      U red mens en dier, o Jehovah.+

  • Psalm 139:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Sulke kennis is te wonderbaar vir my.+

      Dit is so verhewe dat ek dit nie kan begryp nie.+

  • Jesaja 55:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+

  • Romeine 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel