Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Is enigiets te buitengewoon vir Jehovah?+ Op die vasgestelde tyd sal ek na jou toe terugkeer, volgende jaar dié tyd, en Sara sal ’n seun hê.”

  • Jesaja 43:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ook is ek altyd dieselfde;+ en daar is niemand wat verlossing uit my hand bewerkstellig nie.+ Ek sal bedrywig raak,+ en wie kan dit afwend?”+

  • Jeremia 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Ag, o Soewereine Heer Jehovah!+ Kyk, u het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag+ en deur u uitgestrekte arm.+ Die hele saak is nie te wonderbaar vir u nie,+

  • Markus 10:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jesus het hulle reguit aangekyk en gesê: “By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie, want by God is alles moontlik.”+

  • Lukas 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy het gesê: “Die dinge wat onmoontlik is by mense, is moontlik by God.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel