Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Vir die vrou het hy gesê: “Ek sal die pyn van jou swangerskap+ grootliks vermeerder; met geboortepyne sal jy kinders voortbring,+ en jou begeerte sal na jou man wees, en hy sal oor jou heers.”+

  • Eksodus 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+

  • 2 Konings 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.

  • Miga 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel