Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ek het met my hart nagevors deur my vlees selfs met wyn vrolik te maak,+ terwyl ek my hart met wysheid gelei het,+ ja, om dwaasheid vas te gryp totdat ek kon sien watter nut daar vir die mensekinders was in wat hulle gedurende die getal van hulle lewensdae+ onder die hemel gedoen het.

  • Prediker 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+

  • Prediker 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dooie vlieë laat die olie van die salfmaker+ stink en borrel. Dit is wat ’n bietjie dwaasheid aan iemand doen wat kosbaar is weens wysheid en heerlikheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel