Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.

  • 1 Konings 8:66
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 66 Op die agtste dag het hy die volk weggestuur;+ en hulle het die koning begin seën en na hulle huise gegaan, bly+ en vrolik van hart+ oor al die goeie+ wat Jehovah vir sy kneg Dawid en vir sy volk Israel gedoen het.

  • Psalm 104:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+

      Om die gesig te laat blink van olie,+

      En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+

  • Prediker 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vir ’n mens is daar niks beters nie as dat hy eet en inderdaad drink en sy siel die goeie laat sien weens sy harde werk.+ Ook dit het ek gesien, ja ek, dat dit uit die hand van die ware God is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel