Prediker 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Die grootste nietigheid!”+ het die byeenbringer gesê, “die grootste nietigheid! Alles is nietigheid!”+ Prediker 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+
2 “Die grootste nietigheid!”+ het die byeenbringer gesê, “die grootste nietigheid! Alles is nietigheid!”+
14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+