Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+

      En my lewensduur is soos niks voor u.+

      Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela.

  • Prediker 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek, ja ek, het my gewend tot al my werke wat my hande verrig het en tot die harde werk waaraan ek hard gewerk het om dit tot stand te bring,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind,+ en daar was niks voordeligs onder die son nie.+

  • Prediker 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want aan die mens wat goed is voor hom,+ het hy wysheid en kennis en blydskap gegee,+ maar aan die sondaar het hy die werk gegee om te versamel en bymekaar te bring om dit dan te gee aan die een wat goed is voor die ware God.+ Ook dit is nietigheid en ’n gejaag na wind.+

  • Prediker 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die aanskouing met die oë is beter as die rondwandeling van die siel.+ Ook dit is nietigheid en ’n gejaag na die wind.+

  • Lukas 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en waak teen elke soort hebsug,+ want selfs wanneer iemand oorvloed het, spruit sy lewe nie voort uit die dinge wat hy besit nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel