Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+

      Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+

      ’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+

  • Prediker 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek, ja ek, het al my harde werk gehaat waaraan ek hard gewerk het onder die son,+ wat ek sal agterlaat vir die mens wat ná my sal kom.+

  • Prediker 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dit alles het ek gesien, en ek het my hart gerig op elke werk wat onder die son gedoen is, gedurende die tyd dat die mens oor die mens geheers het tot sy nadeel.+

  • Prediker 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dít is rampspoedig in alles wat onder die son gedoen is, dat die hart van die mensekinders, omdat daar een uiteinde vir almal is,+ ook vol slegtheid is;+ en daar is waansin+ in hulle hart gedurende hulle lewe, en daarna—na die dooies toe!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel