19 Ja, heelparty van dié wat toorkunste+ beoefen het, het hulle boeke bymekaargebring en voor almal verbrand. En hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftigduisend silwerstukke werd was.
8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie;