10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+
2 Daarom het die koning gesê dat die towerpriesters+ en die besweerders en die towenaars en die Galdeërs geroep moet word om vir die koning sy drome te vertel.+ En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.
9 En in die stad was daar ’n sekere man met die naam Simon, wat voor hierdie dinge toorkunste beoefen+ en die nasie van Samariʹa verbaas het, terwyl hy gesê het dat hy iemand besonders is.+