Prediker 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek het in my hart gesê:+ “’n Uiteinde soos dié van die sot+ sal my, ja my, tref.”+ Waarom het ék dan destyds so uitermate wys geword?+ En ek het in my hart gesê: “Ook dit is nietigheid.” Prediker 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Moenie alte regverdig word nie,+ en moet jou ook nie uitermate wys voordoen nie.+ Waarom sou jy verwoesting oor jouself bring?+ 1 Korintiërs 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En weer: “Jehovah weet dat die redenasies van die wyses vergeefs is.”+
15 En ek het in my hart gesê:+ “’n Uiteinde soos dié van die sot+ sal my, ja my, tref.”+ Waarom het ék dan destyds so uitermate wys geword?+ En ek het in my hart gesê: “Ook dit is nietigheid.”
16 Moenie alte regverdig word nie,+ en moet jou ook nie uitermate wys voordoen nie.+ Waarom sou jy verwoesting oor jouself bring?+