Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Uiteindelik het Josef gesterf,+ en ook al sy broers en daardie hele geslag.

  • Psalm 89:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Dink tog aan wat my lewensduur is.+

      Het u al die mensekinders heeltemal tevergeefs geskep?+

  • Psalm 90:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die dae van ons jare is op sigself sewentig jaar;+

      En as dit weens besondere krag tagtig jaar is,+

      Is dit nietemin vol moeite en skadelike dinge;+

      Want gou sal dit verbygaan, en ons vlieg daarheen.+

  • Prediker 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+

  • Sagaria 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘Wat julle vaders betref, waar is hulle?+ En wat die profete betref,+ het hulle tot onbepaalde tyd bly lewe?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel