Job 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy seuns word geëer, maar hy weet dit nie;+En hulle word onbeduidend, maar hy gee nie ag op hulle nie. Prediker 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+ Prediker 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die dwaas spreek baie woorde.+ Die mens weet nie wat sal gebeur nie; en wie kan hom vertel wat ná hom sal wees?+
21 Sy seuns word geëer, maar hy weet dit nie;+En hulle word onbeduidend, maar hy gee nie ag op hulle nie.
12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+
14 En die dwaas spreek baie woorde.+ Die mens weet nie wat sal gebeur nie; en wie kan hom vertel wat ná hom sal wees?+