1 Konings 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En sy eie huis het Salomo in dertien jaar gebou,+ sodat hy sy hele huis voltooi het.+ Prediker 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+
14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+