Prediker 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+ Prediker 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want daar is die mens wie se harde werk met wysheid en met kennis en met bedrewenheid gedoen is,+ maar sy deel sal aan ’n mens gegee word wat nie hard gewerk het aan so iets nie.+ Ook dit is nietigheid en groot rampspoed.+
14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen is,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind.+
21 Want daar is die mens wie se harde werk met wysheid en met kennis en met bedrewenheid gedoen is,+ maar sy deel sal aan ’n mens gegee word wat nie hard gewerk het aan so iets nie.+ Ook dit is nietigheid en groot rampspoed.+