Genesis 31:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Ek het ondervind dat die hitte my bedags verteer het en die koue snags, en my slaap het van my oë gewyk.+ Daniël 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het die koning na sy paleis gegaan en die nag met vas deurgebring,+ en geen musiekinstrumente is voor hom ingebring nie, en sy slaap het van hom gewyk.+ Lukas 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hou dus op om te soek wat julle sal eet en wat julle sal drink, en hou op om in angstige spanning te verkeer;+
40 Ek het ondervind dat die hitte my bedags verteer het en die koue snags, en my slaap het van my oë gewyk.+
18 Toe het die koning na sy paleis gegaan en die nag met vas deurgebring,+ en geen musiekinstrumente is voor hom ingebring nie, en sy slaap het van hom gewyk.+
29 Hou dus op om te soek wat julle sal eet en wat julle sal drink, en hou op om in angstige spanning te verkeer;+