16 En Dawid het die ware God ten behoewe van die seun begin soek, en Dawid het streng begin vas+ en ingekom en die nag deurgebring en op die grond gelê.+
27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+