2 Samuel 23:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dan is dit soos die môrelig, wanneer die son skyn,+’n Oggend sonder wolke.Van die glans, van die reën, spruit daar gras uit die aarde voort.’+ Jesaja 58:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+
4 Dan is dit soos die môrelig, wanneer die son skyn,+’n Oggend sonder wolke.Van die glans, van die reën, spruit daar gras uit die aarde voort.’+
8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+