Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘Julle moet julle nie deur enige van hierdie dinge onrein maak nie, want deur al hierdie dinge het die nasies wat ek voor julle wegstuur, hulle onrein gemaak.+

  • Numeri 35:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+

  • 2 Kronieke 33:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Manasʹse+ het Juda+ en die inwoners van Jerusalem bly verlei om erger dinge te doen+ as die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.+

  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.

  • Klaagliedere 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Weens die sondes van haar profete, die oortredings van haar priesters,+

      Was daar in haar dié wat die bloed van regverdiges vergiet het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel