14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+
11 En sewentig manne+ uit die ouer manne van die huis van Israel het daarvoor gestaan, met Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ wat tussen hulle gestaan het, elkeen met sy reukvat in sy hand, en die geur van die wolk van die reukwerk het opgestyg.+
39 En toe hulle hulle kinders vir hulle drekgode geslag het,+ het hulle selfs op dié dag in my heiligdom gekom om dit te ontheilig,+ en kyk! dit het hulle in my huis gedoen.+