Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook hulle—weens wyn het hulle afgedwaal en weens sterk drank het hulle rondgedwaal. Priester en profeet+—hulle het afgedwaal weens sterk drank, hulle het verward geraak as gevolg van die wyn, hulle het rondgedwaal+ as gevolg van die sterk drank; hulle het afgedwaal in wat hulle sien, hulle het gewaggel wat die beslissing betref.

  • Jeremia 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+

  • Jeremia 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Want van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle maak almal onregverdige wins;+ en van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+

  • Jeremia 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarom sal ek hulle vrouens aan ander manne gee, hulle lande aan dié wat dit in besit neem;+ want van die geringste tot selfs die grootste maak almal onregverdige wins;+ van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+

  • Esegiël 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daar is ’n sameswering van sy profete in hom,+ soos die brullende leeu wat prooi verskeur.+ Hulle verslind ’n siel.+ Skatte en kosbare dinge bly hulle neem.+ Sy weduwees het hulle in hom vermenigvuldig.+

  • Sefanja 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sy profete was vermetel, was manne van verraad.+ Sy priesters het ontheilig wat heilig was; hulle het die wet geweld aangedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel