Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “En wanneer al hierdie woorde oor jou kom, die seën+ en die vloek,+ wat ek jou voorgehou het, en jy dit weer ter harte geneem het+ onder al die nasies waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het,+

  • Jeremia 29:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal my deur julle laat vind’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle groep gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en uit al die plekke waarheen ek julle verstrooi het’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+

  • Daniël 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan u, o Jehovah, behoort die regverdigheid, maar aan ons die skaamte van aangesig soos dit vandag is,+ aan die manne van Juda en aan die inwoners van Jerusalem en aan die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is in al die lande waarheen u hulle verstrooi het weens hulle ontrouheid waarmee hulle teen u gehandel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel