Deuteronomium 32:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ek sal rampspoed oor hulle laat toeneem;+My pyle sal ek op hulle opgebruik.+ 1 Konings 20:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En dié wat oorgebly het, het na Afek+ gevlug, na die stad; en die muur het op sewe-en-twintigduisend man geval wat oorgebly het.+ Wat Ben-Hadad betref, hy het gevlug+ en uiteindelik in die stad gekom, in die binneste+ vertrek.
30 En dié wat oorgebly het, het na Afek+ gevlug, na die stad; en die muur het op sewe-en-twintigduisend man geval wat oorgebly het.+ Wat Ben-Hadad betref, hy het gevlug+ en uiteindelik in die stad gekom, in die binneste+ vertrek.