Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘Wat enige man van die kinders van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat tydens die jag ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, hy moet in dié geval die bloed daarvan uitgiet+ en dit met stof bedek.+

  • Deuteronomium 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Net die bloed mag julle nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+

  • Jesaja 26:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel