Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dan sal die kreupele net soos ’n takbok klim+, en die tong van die stomme sal van vreugde uitroep.+ Want in die wildernis sal waters uitbreek, en strome in die woestynvlakte.

  • Jesaja 41:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op kaal heuwels sal ek riviere oopmaak, en in die valleivlaktes fonteine.+ Ek sal die wildernis ’n waterpoel met riete maak, en die waterlose land waterbronne.+

  • Jesaja 58:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Jehovah sal jou sekerlik voortdurend+ lei+ en jou siel selfs in ’n verskroeide land versadig,+ en hy sal jou gebeente krag gee;+ en jy moet word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en soos die waterbron waarvan die waters nie lieg nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel