Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God bly maak,+

      Die heiligste, grootse tabernakel van die Allerhoogste.+

  • Jesaja 30:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En op elke hoë berg en op elke verhewe heuwel sal daar strome,+ watervore, wees op die dag van die groot slagting wanneer die torings val.+

  • Joël 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En in dié dag sal die berge drup van soet wyn,+ en die heuwels sal vloei van melk, en al die stroombeddings van Juda sal vloei van water. En uit die huis van Jehovah sal ’n fontein uitgaan,+ en dit moet die stroomvallei van die Akasiabome natlei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel