Jesaja 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+ Hosea 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Eʹfraim is soos ’n eenvoudige duif+ sonder ’n verstandige hart.+ Na Egipte het hulle geroep;+ na Assiʹrië het hulle gegaan.+
2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+
11 En Eʹfraim is soos ’n eenvoudige duif+ sonder ’n verstandige hart.+ Na Egipte het hulle geroep;+ na Assiʹrië het hulle gegaan.+