Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ’n sekere man van die ware God+ het na hom toe gekom en gesê: “O koning, moenie die leër van Israel saam met u laat gaan nie, want Jehovah is nie met Israel,+ dit wil sê met al die kinders van Eʹfraim nie.

  • Jesaja 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die jaloesie van Eʹfraim sal wyk,+ en selfs dié wat vyandskap teenoor Juda toon, sal uitgeroei word. Eʹfraim sal nie jaloers wees op Juda nie, en ook sal Juda nie vyandskap teenoor Eʹfraim toon nie.+

  • Esegiël 37:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat jou betref, o mensekind, neem vir jou ’n stok+ en skryf daarop: ‘Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy metgeselle.’+ En neem ’n ander stok en skryf daarop: ‘Vir Josef, die stok van Eʹfraim,+ en die hele huis van Israel, sy metgeselle.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel