17 Jehovah sal teen jou+ en teen jou volk en teen die huis van jou vader dae bring soos daar nie gekom het sedert die dag toe Eʹfraim van Juda+ se sy gewyk het nie,+ naamlik die koning van Assiʹrië.
20 “In dié dag sal Jehovah deur middel van ’n gehuurde skeermes in die streek van die Rivier,+ ja, deur middel van die koning van Assiʹrië,+ die kop en die hare van die voete afskeer, en dit sal selfs die baard wegvee.+