Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal my woorde in jou mond lê,+ en met die skaduwee van my hand sal ek jou beslis bedek,+ om die hemel te plant+ en die fondament van die aarde te lê+ en vir Sion te sê: ‘Jy is my volk.’+

  • Matteus 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+

  • 1 Korintiërs 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want geen mens kan enige ander fondament lê+ as wat gelê is nie, dit is Jesus Christus.+

  • Efesiërs 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en julle is opgebou op die fondament+ van die apostels+ en profete,+ terwyl Christus Jesus self die fondamenthoeksteen+ is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel