Jesaja 51:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dié twee dinge het jou oorgekom.+ Wie sal met jou simpatiseer?+ Plundering en verbreking, en honger en swaard!+ Wie sal jou vertroos?+ Klaagliedere 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+
19 Dié twee dinge het jou oorgekom.+ Wie sal met jou simpatiseer?+ Plundering en verbreking, en honger en swaard!+ Wie sal jou vertroos?+
4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+