Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat Jehovah betref, dié wat met hom twis, sal verskrik wees;+

      Teen hulle sal hy in die hemel donder.+

      Jehovah sal die eindes van die aarde oordeel,+

      Dat hy aan sy koning sterkte kan gee,+

      Dat hy die horing van sy gesalfde kan verhef.”+

  • Jeremia 50:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Jehovah het sy skatkamer oopgemaak en hy bring die wapens van sy veroordeling uit.+ Want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n werk in die land van die Galdeërs.+

  • Nahum 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+

      In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel